Showing posts with label concentration camps. Show all posts
Showing posts with label concentration camps. Show all posts

9 Mar 2008

24 Sept 2007

Boer War - upset




Ek het vanmore verder gegaan op my soektog na kuns oor die Boer/Britse oorlog, toe ek op Tala Strauss se bloginskrywing afkom oor die Boere-oorlog. Wat my sommer omgekrap het, is die feit dat sy se dat die konsentrasiekampe nie so erg was soos Hitler se gaskamers nie!! Wel, wel, daarmee stem ek nou glad nie saam nie. Dis nou een ding waaroor jy nie met my moet verskil nie, dit is om deur dit te se! Waar in die lewe sien jy, dat 'n sterk Nasie, soos die Britte, wat al soveel oorloe geveg het,(jammer, met Windows Vista werk die funkies nie om kappies en deeltekens te probeer inkry nie...)en dat hulle teen die Boere nie hond-haaraf kon maak nie! Dit was 'n situasie van "stalemate"...pat...soos ons in Skaak se! Hulle het nie geweet waarheen met ons klomp nie, so wat was die volgende "beste" ding om te doen? Sit die vroue en kinders in konsentrasiekampe en verhonger hulle!! Brand hulle huise af tot op die grond....!! Maak die plaasdiere (vee) dood....Waar in die lewe kan jy nou se dat dit nie so erg is nie! Jammer, Tala, maar ek verskil heeltemal met jou! Ek glo nie jy besef mooi wat daar gebeur het nie. Jy se self dat jy nie die SA geskiedenis ken nie, omdat jy dit nie geleer het nie. Dus verskoon ek jou die keer, maar my liewe genade! Daar is vroue en kinders dood as gevolg van die kampe en die verhongering. Dink net aan die siektes daar ook! Ek wens so ek het daardie boek, wat ek op Lady Smith gekoop het, hier gehad om aanhalings vir jou te kon gee. Daarin word vertel hoe die vroue sterf, hoe die swanger vroue nie kry wat hulle nodig het nie, hoe die siekes 'n tekort aan medikasie gehad het....hoe hulle hul water moes rantsoneer...ag nee man!! Dit is erg genoeg om na hierdie foto te kyk en te weet wat aangegaan het. Ek glo nie enige persoon wat 'n Christen is, kan dit goed praat nie, of selfs se dat dit nie so erg was nie. Ek gaan nou eers tee drink om my opgewondenheid te onderdruk...

For the English speaking people visiting my site...I was just letting some steam off, because I read on the blog found this morning, after looking for some Art-stuff on the British/Boer-War, that Tala said by putting the women and children - to starve - in concentration camps, wasn't as bad as Hitler with his gass chambers! What I say is...it is just as bad...how in your right mind can you let women and children starve and say..."that's not too bad.."!! Wow! Hello!! Am I narrow-minded,...or what!...that's an upset me!!


Read on my Wordpress-blog more about the Boer war...tons of information and tons of links, poetry and art about the Boer/British War. This link will open in a new window.

19 Jun 2007

De la Rey

De la Rey song (in English)

On a mountain in the night

We lie in the dark and wait

In the mud and the blood

As rain and grain bag cling to me

And my house and my farm were

Burnt to the ground so they could capture us

But those flames and those fires now

Burn deep, deep within me.


[CHORUS]

De la Rey, De la Rey can you come and lead the Boers?

De la Rey, De la Rey

General, General

we will fall around you as one

General De la Rey.


The Khakis that laugh

A handful of us against a massive force

With our backs to the cliffs of the mountains

They think it's over for us

But the heart of a farmer is deeper

And wider, they will come to see

On a horse he comes, the Lion of West Transvaal.


[CHORUS]
Because my wife and my child are in a camp dying,

And the Khakis are walking over a nation that will rise again.


[CHORUS]

http://thewwp.blogspot.com/2007/02/afrikaans-pop-song-de-la-rey-causes.html

http://en.wikipedia.org/wiki/Koos_de_la_Rey

http://www.answers.com/topic/koos-de-la-rey

http://www.joburg.org.za/2007/mar/mar23_delarey.stm