Showing posts with label Suid-Afrika. Show all posts
Showing posts with label Suid-Afrika. Show all posts

8 Apr 2008

Boesmanland/Karoo


Click HERE to visit beautiful places in South Africa...the North Western part of the country which is a bit barren...close to the border of Namibia...but with beautiful spots...like the Augrabies-Waterfall...places like Springbok, Pofadder...etc...and also Namaqualand...very famous for the Namaqualand Daisy...tourists love to visit this area during Spring...follow the link to see and read more!

1 Oct 2007

Oktobermaand...Leipoldt

Leipoldt, C. Louis, 1880-1947
Leipoldt is a South African poet, one of the BEST poets...he describes in this poem the month October. He says October is the most beautiful month...for South Africa, that's the truth of course if you look at my previous entry's photos!

C. LOUIS LEIPOLDT

Dit is die maand Oktober!

Die mooiste, mooiste maand!
Dan is die dag so helder, so groen is elke aand,
so blou en sonder wolke die hemel heerlik bo,
so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo,
so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo.

Dit is die maand Oktober!
Die varkblom is in bloei;
oor al die seekoeigate is kafferskuil gegroei;
die koppies, kort gelede nog as 'n klip so kaal,
het nou vir welkomsgroetnis hul mooiste voor gehaal;
het nou vir welkomsgroetnis hul mooiste voor gehaal.

Dit is die maand Oktober!
Die akkerboom is groen;
die bloekoms langs die paaie is almal nuut geboen;
en orals in die tuin rond ruik jy sering en roos,
jasmyn en katjiepiering, lemoen en appelkoos,
jasmyn en katjiepiering, lemoen en appelkoos.

Dit is die maand Oktober!
Ek dink die mense vier vir ewig
in die hemel Oktobermaand soos hier!
Wat wens jy meer as blomme, as helder dag en nag?
Wat kan jy beter, mooier of heerliker verwag?
Wat kan jy beter, mooier of heerliker verwag?
Wat gee ek om die winter?
Wat praat jy nou van Mei?
Wat skeel dit as ons later weer donker dae kry?

Ek is nou in Oktober, die mooiste, mooiste maand,
met elke dag so helder, so pragtig elke aand!
Met elke dag so helder, so pragtig elke aand!

Jacaranda City...Jakaranda Stad!





IT IS OCTOBER! and I can imagine....Pretoria...what you look like! Purple Jacarandas everywhere! You can't hide yourself! This is the time when students are busy preparing for end-of-year exams...and...when they fall in love! I can remember how the men would come and visit with a bit of a Jacaranda branch! And..how you would go for a walk, bare feet...just to step on those blossoms and get your feet purple! Dan sing ek saam met Laurika Rauch:
Jakaranda Strate....roep my vanaand...ek luister na die liedjie op die wind en ek volg my hart waar hy gaan....Jakaranda Strate...Jakaranda Strate...Jakaranda Strate...roep my vanaand...ek luister na die liedjie op die wind en ek volg my hart waar hy gaan....

See more images HERE on my Wordpress-blog. This link will open in a new window.

27 Sept 2007

Ontwikkeling van Afrikaans/history of Afrikaans

Follow this link to read more...
You want to learn Afrikaans?

Click HERE and have a go!

De ontwikkeling van het Afrikaans
Het Afrikaans heeft zich ontwikkeld uit het zeventiende-eeuwse Hollands: De Oost-Indische compagnie (VOC) koos in de 17e eeuw de Kaap de Goede Hoop als rustplaats op haar weg naar Indië. Op de lange zeereizen had men behoefte aan een vast station, waar vers eten en drinken aan boord kon worden gehaald, zieken konden worden achtergelaten enz.
De eerste kolonisten aan de Kaap kwamen uit het zuiden van de Nederlanden, wat aan bepaalde details in het huidige Afrikaans nog te merken is. Het waren matrozen en boeren, allebei groepen met heel verschillende woordenschatten en dialecten. De inheemse bewoners van het zuidelijke Afrika waren toen voor het grootste deel zogenaamde Hottentotten en Bosjesmannen.
Vanaf 1740 was de voertaal in Zuid-Afrika niet meer zuiver Nederlands. Een van de meest plausibele theorieën over het ontstaan van de nieuwe taal is, dat de belangrijkste veranderingen in het Afrikaans teruggaan op interferenties.
De Franse hugenoten die in de 16e/17e eeuw naar Zuid-Afrika kwamen, hadden geen grote invloed op de taal, alleen de Franse namen herinneren er nog aan. De Franse woorden die in het Afrikaans overgenomen zijn, kwamen uit het Nederlands van de 17e en 18e eeuw.
Ook de "Maleise slaven" uit Indonesië, Angola en andere gebieden, meestal Portugese kolonieën, die in de 18e eeuw naar Zuid-Afrika gebracht werden, hadden maar beperkte invloed op de taal. De Maleise en Portugese woorden in het Afrikaans werden al vroeger door het Nederlands ontleend (zeemanstaal).
In het midden van de 18e eeuw was het proces van deflexie (vereenvoudiging en reductie van de nominale en verbale paradigma; vgl. ook het flexieverlies in het Middelnederlands) al zo ver, dat een eigen variant van de taal was ontstaan, het "Kaap-Nederlands". Vanaf de 2e helft van de 18e eeuw was een eigen taalsysteem gevestigd. Door analyse van de bronnen is een ontwikkeling van het Nederlands via het Kaapnederlands naar het Afrikaans te zien.
Rond 1800 kwamen de Engelsen naar Zuid-Afrika. Hun komst had echter geen grote invloed op de taal. Maar de Engelsen bleven hun eigen taal spreken, het bestuur en het onderwijs werden Engelstalig. De Kaap werd Britse kolonie. Het Engels had toen een veel hogere sociale status dan het Afrikaans; de bovenlaag, het bestuur en de intellectuelen praatten Engels, het Afrikaans werd als "kombuistaal" beschouwd. De opvolgers van de Nederlanders en de Vlamingen ("conservatieve boeren") werden meer en meer ontevreden over het Engelse bestuur (slavenbevrijding) en trokken in de zogenaamde. "Grote Trek" (1836-44) naar het noorden, weg van de kust. In verschillende gebieden vond men nu ook verschillende varianten van het Afrikaans. De ruzies met de Engelsen gingen door.
Het opkomende nationalisme in de 19e eeuw vroeg ook om de verdediging van de taal door de Afrikaans-taligen. Voor het eerst begon men nu de Afrikaanse taal op te schrijven. Er werd een spelling ontworpen, men gebruikte de taal in het onderwijs en er werd een Afrikaanse bijbelvertaling geschreven. Deze vertaling was vanwege het gezag van de bijbel belangrijk voor de ontwikkeling van het Afrikaans (vgl. hierbij ook de "Statenvertaling" en de gotische bijbelvertaling).
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Read more about the history of Afrikaans....



22 Sept 2007

Afrikaans poems


On my Wordpressblog...link on the right of my blog...http://chessaleeinlondon.wordpress.com....you can read lots more Afrikaans poems too!
I started the week with English poems and want to conclude with Afrikaans poems, not that I'm not going to post any poems here anymore! Poetry is part of my life, so you will definitely see loads more of it!

Hoe kan ons ooit hierdie gedig van JanFE Cilliers vergeet!


Jan FE Cilliers 1865-1940

Die Vlakte
Ek slaap in die rus van die eeue gesus,
ongesien, ongehoord,
en dof en loom in my sonnedroom,
ongewek, ongestoord.
Tot die yl-bloue bande van die ver-verre rande
skuif my breedte uit,
wyd-kringend aan die puur at-omwelwend asuur,
wat my swyend omsluit.
Jong aarde se stoot het my boesem ontbloot
bo die diep van die meer;
en volswanger van lewe't oor waat're geswewe
die gees van die Heer.
Uit die woelende nag van haar jeugdige krag
brag die aarde voort
Leviátansgeslagte,
geweldig van kragte -storm-ontruk aan haar skoot.
Diep in my gesteente berg ek hul gebeente-
die geheim van hul lewe en lot;
maar gewek uit die sode
herleef uit die dode,
na die ewig hernuwingsgebod,
die stof van die verlede
in vorme van die hede,
in eindeloos kome en gaan;
wat die dood my vertrou't,
ek bewaar dit as goud,
en geen grein sal 'k verlore laat gaan.


As die son oor my vloer in die môre kom loer
en die dou van my lippe kus,
dan kyk ek net stom met 'n glimlag om
en lê rnaar weer stil in my rus.
Hoog bowe die kim op sy troon geklim,
is by heer van lewe en dood
na wil en luim geef hy, skraal of ruim,
verderf of lewensbrood.
Uit gloeiende sfeer brand by wreed op my neer
tot my naaktheid kraak en skroei,
en my koorsige asem in bewende wasem
al hygend my bors ontvloei.
In sy skadetjie rondom sy stam op die grond
staat 'n eensame doringboom,
soos die Stilte op haar troon, met dorings gekroon,
wat roerloos die eeue verdroom.
Geen drop vir die dors aan my stofdroë bors:
my kinders versmag en beswyk,
en die stowwe staan soos hul trek en gaan
om my skrale dis te ontwyk.


Soos 'n vlokkie skuim uit die sfere se ruim
kom 'n wolkie aangesweef,
maar hy groei in die blou tot 'n stapelbou
van marmer wat krul en leef -
kolossaal monument op sy swart fondament,
waar die bliksem in brul en beef.
En o, met my is die windjies bly:
hul spring uit die stof orent
en wals en draai in dwarrels
waai oor my vloer, van ent tot ent;
die gras skud hul wakker om same te jakker,
tot hy opspring uit sy kooi
en soos mane en sterde van jaende perde
sy stingels golf en gooi.
Met dof-sware plof, sees koeëls in die stof,
kom die eerste druppels neer,
tot dit ruis alom so deur die gebrom
en gekraak van die donderweer.
Met kloue vooruit om to gryp en buit
jaag 'n haelwolk langs verby,
soos 'n perde-kommando wat dreun oor die lande
vertrap. en géseI hy -
en sy lyke-kleed sien ek ver en breed
in die awendson gesprei.

Stil in die duister lê 'k so en luister
hoe die spruite gesels en lag;
maar bowe die pak van my wolkedak
het die maan al lank gewag:
nou breek en skeur hy 'n baan daardeur
om te deel in my vreug benede;
by sprei die waas van sy romig-
blou gaas -en ek lag so stil-tevrede.
Plek op plek, soos die wolke trek,
sweef die skaduwees onder mee,
soos eilande wyd oor die waat're verspreid
op die boesem van die grote see.
Met 'n afskeidskus gaat die maan ook ter rus,
en ek wag op die daeraad -
so skoon en so mooi soos 'n fris jong nooi
wat lag in haar bruidsgewaad.
Oor die bulte se rug slaat die gloed in die lug
van brande wat ver-weg kwyn,
en doringbome fluister in rooi skemerduister
van gevare wat kom of verdwyn
Uit slote en plas, uit die geurende gras,
styg 'n danklied op ten hemet;
en dis net of ek hoor hoe die kriekies se koor
weergalm uit die sterre-gewemel,
waar wêrelde gaan op hul stifle baan
tot die ende van ruimte en tyd.
So, groots en klaar, staat Gods temper daar,wyd -
in sy majesteit.


Jan FE Cilliers
Dis al

Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en 'n voël draai bowe in eensame vlug -
dis al


Dis n balling gekom
oor die oseaan,
dis n graf in die gras,
dis n vallende traan -
dis al

English IrishAfrikaans dictionary.


On THIS LINK you can find some of my own poems, in Afrikaans and in English and a page where I've started to add only Afrikaans-poems. The link will open in a new window.