24 Feb 2010

Another


In this game - I played white - which I finished on chess.com [one of my favourite sites - the other Chesscube.com] was an easy win, but I had to sacrifice my Rook in order to win. This guy couldn't handle the fact that he was losing, so he started using foul language in such a way that I had to disable chat! Eish! Some men can't handle it when losing to a woman!
Hierdie spel het ek teen 'n gemorsie van Afghanistan gespeel. Die ou het sommer - toe hy agterkom hy verloor - begin vloek en lelik praat - woordeskat het sommer laag onder die belt begin daal, soveel so dat ek die "chat" gediskonnekteer het sodat ek nie sy gemors hoef te gelees het nie. Tipies daardie soort [van daardie lande af] Ek het onlangs teen 'n ou van Romenie gespeel en die ou het ook sommer kras begin raak. Goeie genade, kan hierdie ouens nie 'n skaakspel hanteer nie...of wat?

No comments:

Post a Comment