5 Oct 2007

Bee Gees








To-Love-Somebody-

Die Bee Gees was nog altyd een van my groot gunstelinge. Hulle bly darem 'n wenneer. Jy kan in enige bui wees en na hulle luister en hulle sit jou sommer in die regte bui! Fluweel-musiek!


No comments:

Post a Comment