6 Oct 2007

Bitterbessie Dagbreek



Ek is verslaaf aan gedigte en veral hierdie een wat altyd teen my kamermuur as student opgeplak was! --saam met natuurlik 'n dosyn ander....
BITTERBESSIE DAGBREEK ~~ Ingrid Jonker

Bitterbessie dagbreek
bitterbessie son
'n spieƫl het gebreek
tusen my en hom



Read HERE the rest of the poem and ON THIS LINK you can read more about her...and the same poem...all on my Wordpress blog. You can also read "Muskiete Jag" and listen to her song....on the first link.

2 comments:

  1. Ingrid is een van my gunstelinge en sekerlik een van die begaafste digters wat SA nog gesien het.

    ReplyDelete
  2. Ja, baie beslis en ek is gek oor die liedjie wat Laurika sing, op 'n cd wat ek hier het.

    ReplyDelete