9 Oct 2007

Chris Blignaut



My ma is gek oor Chris Blignaut se musiek....ek hou van hierdie een!
This is one of my mum's favourites....this song is called.."The donkey is a wonderful thing!"

Interesting link here and here too aboutChris Blignaut.

5 comments:

  1. Ek's absoluut gek oor die oom!

    ReplyDelete
  2. Ek moet se ek hou nogal van die oom se stem! :))

    ReplyDelete
  3. Chessa-lee, Ek is op soek na oom Chris se lied: Daar's 'n huisie in die Vrystaat. Kan jou ma my dalk help met misntens die woorde? Laurina
    laurina@telkomsa.net

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi Laurina, Nee, ek besit geen lirieke van enige van Chris Blignaut se liedjies nie, jammer!

      Delete
  4. Anonymous17.7.14

    Hi Laurina, Ek het die woorde vir jou soos my ma dit geken het, as jy dit nog soek. fpieterse4@gmail.com

    ReplyDelete