12 Sept 2007

Bryan/Brian


Click on the photo for a larger view


Op die skaak site waar ek skaak speel, is ek in een van die forums ingelig dat jy in Engeland nooit 'n man met die naam van Brian sal kry nie, maar dat mans in Engeland se name Bryan gespel word! Ek het 'n opmerking oor Bryan geskryf...die rugbyspeler...in elk geval, sommer gou-gou het ek op Google gespring en geen vrou met die naam van Brian gekry nie...en op die koop toe ook afgekom op 'n berig van die McCanns, waar haar oom se naam Brian is...ook selfs die sokker-afrigter van Engeland!! Genade! daar is meer mense met Bryan as 'n van as wat jy kry met 'n naam....! volgens my "ondersoek" op Google...Ek het dit uitgewys en die "bewyse" gelink en die betrokke speler is sommer gou-gou doodstil! Geen dooie woord weer van hom nie! Dus...yeah yeah Brian...as jy hier lees en jou naam is Brian met 'n i....los asseblief 'n booskappie vir my..hahaha...

This is about Bryan/Brian...British people say that you don't get a male person in their country with the name of Brian...spelt with an i....but....this is only ONE example...(the photo with the name)....hahaha...

Secondly....I posted this picture not for the name Brian...but more for this "life" the McCanns now have!! Isn't it so rude of these photographers !! I feel sorry for them, we don't know if they are guilty...but...give them their privacy...they are going through hell....sad, sad world we live in!!

No comments:

Post a Comment