9 Sept 2007

Springboks/Samoa pictures




These pics about the Boks come from a site...closed it before I could blog the link! But the bok at the bottom...surely not from the same site! :) This impala, is called a Springbok! ...for people not knowing it...and for people not knowing...South Africa beat Samoa with 59-7. England is next...so let's hope the best for the Boks!

9 comments:

  1. Hallo!

    Baie dankie vir die plaas van hierdie pragtige foto's! Ek is redelik afgesny hier in Korea en moet uitsluitlik op RSG staatmaak )thank God for small mercies!). Selfs KuduClub saai nie die Wereldbeker uit nie. Aaaaagh! Klink my in elk geval die Bok het gepronk.

    Ek sou graag teen jou wou skaak speel, maar ek het so lanklaas gespeel, dat ek dit nie eers wil waag nie. Jy klink in elk geval redelik professioneel! Ek geniet skaak baie, maar ek dink nie ek sal teenstand wees nie. :)

    NS: Ek hou baie van die Enya-song!

    ReplyDelete
  2. O, ja, ek kan nie regkry om kommentaar te lewer onder my URL nie. Soos jy kan aflei, is dit BiB.

    ReplyDelete
  3. Hallo Boer! Dankie vir jou kommentaar...kom speel skaak man, ek is GEEN professionele speler nie!! As jy registreer...gebruik my nickname om te se wie jou "verwys" het...dan laat weet my hier wat joune is, dan sal ek jou opsoek en ons kan speel! Sal lekker wees...! Ek is gek oor Enya! jy kan natuurlik haar liedjies van my site aflaai...links bo...kry vir jou! :)

    ReplyDelete
  4. BiB...los volgende keer jou http://....link hier...tik dit net in soos jy 'n booskap intik...ek kon jou nie kry nie! sal bietjie rondsoek...

    ReplyDelete
  5. Ek kry nie geregistreer nie!

    ReplyDelete
  6. hi BIB...al wat jy moet doen is om 'n nickname te kies...enige iets...en dan 'n password...watter probleme ervaar jy daar?

    ReplyDelete
  7. o ja, as hulle vra of daar iemand is wat jou verwys het...dan tik jy in..."Nikita1"...onthou..jy kan as 'n gas registreer...jy hoef nie te betaal nie...ek sal jou meer vertel van die site as jy geregistreer het...

    ReplyDelete
  8. Bib
    Ek speel op 'n ander site ook skaak...'n BAIE oulike site..

    www.chess.com
    gaan registreer daar en laat weet my wat is jou nickname...ek sal jou dan daar kry...jy kry eintlik daar meer as die site waar ek nou vir jou wil laat registreer...dus..chess.com
    laat my weet!

    ReplyDelete
  9. BiB...link onderaand my site...chessdotcom...ek sal my naam op daardie bladsy op jou blog kom los, sal vir jou die rede gee sodra ons 'n spel aan die gang het waarom ek hom nie hier wil gee nie...

    ReplyDelete