5 Sept 2007

Movie

I love the Drakensberg mountains....did a few hiking trips there....my first was when I was 15...with a school trip....and I made it to the top of Mount Aux Sources...the highest peak in "The Berg".....I think it is about 4300m......there was a hut...but the roof was down! Read about the chainladder and the trip here and see the picture of the chainladder too.

If you're the kind of outdoor-type of person and like to go on hiking trips....you MUST go there....!! You will not regret it...be careful....you get snow in October in the Mountains and you musn't go by yourself! On any hiking trip...always at least 3 people....I also did a couple with children...my library monitors back home...three times...good old times....

In the UK I would never dream of taking children on a trip like that..."health and safety" always a big issue....what a shame, this country has really brought some problems upon themself with "health and safety"... I wonder what it is like in other parts of the world...I think that's why our kids from SA is much more "tougher"...they can handle a lot more and cope with much more than kids in the UK....you feel like pampering them all the time...

Read in English here what I'm going to write in Afrikaans....go down with the slider...

Toe ek 'n student was, was ek met 'n staptoer saam met Oom Mauritz...van Centurion...hy was die hoofingenieur van die Hoogland waterskema in die Transkei en hy het die Transkei soos die palm van sy hand geken. Ons was 'n groep van so 36 wat vanaf Port St Johns gestap het, noord na Port Edward se kant. Daar was ' n paar kindertjies ook van so 10-11 wat die trip bietjie moeilik gevind het, daarom het ons by Mkambati Natuurreservaat opgehou. Oom Mauritz het die bus van Margate laat kom om ons daar te kry en ons het regdeur na Margate geskiet en daar by 'n hotel ordentlik gebad en 'n dag daar deurgebring. Dit was heerlik!! Die roete wat ons gestap het was fantasties....soms op die strand gestap en soms op die rantjies....lees hier (gaan net af met die slider wanneer jy by die link uitgekom het) oor die roete en stappie daar... by Port St Johns het ons beeste op die strand gekry...en natuurlik anderskleuriges wat in onderklere swem...wonder hoe dit deesdae daar lyk....Oom Mauritz het ons na teeplantasies geneem...die Magwa Falle ook gaan wys....'n waterval gewys wat die enigste in SA is wat DIREK in die see val!...allerhande pragtige plekke...ek wonder of hy nog leef! Dit was regtig 'n belewenis om saam met hom te stap...ek het dagboek gehou van letterlik alles, waar ons gestap het, hoe laat ons waar geeet het, waar ons geslaap het...een nag het ons onder 'n oorhangende rots geslaap...genoeg slaapplek vir almal van ons!

Hy het ons in kookspanne in gedeel en almal het vir almal gekook, jy het jou beurt gekry om "aan diens" te wees en die gees onder die groep was fantasties...daar was twee uitruilstudente wat hulle by ons groep geskaar het, met die gevolg dit was heeltyd Engels praat terwille van hulle. Die eerste nag was nogal 'n koue nag, ons was veronderstel om in hutte te slaap wat oom Mauritz gereel het met plaaslike bevolking wat hy geken het by Lusikisiki...hierdie spelling...weet nie meer of dit die regte spelling is nie, maar toemaar, ons weet min of meer...en toe was die hutte se dakke af en hy kon nie die mense daar kry nie. Ons het toe maar in die oopte geslaap en dit was koud...Oktober...maar die wind het gewaai! Oom Mauritz het in Hans Strydomlaan gewoon, spoor hom op en kry hom op 'n staptoer in die Transkei!

4 comments:

  1. Anonymous4.9.08

    Die piek van Mount Aux Sources is 3278m bo seespieel...
    Die hoogste piek in SUIDER Afrika is 3 482m h.b.s. - dit is nie ver van MAS nie, maar in Lesotho.

    ReplyDelete
  2. Maar Lesotho is nie SA nie, Lesotho is 'n land op sy eie, 'n enklawe...dankie vir die korreksie van MAS...ek was bewus van die hoogste piek in Lesotho, maar soos ek se...Lesotho is Lesotho en nie SA nie :)

    ReplyDelete
  3. Wow hierdie video is fantasties Nikita!!

    ReplyDelete
  4. Anonymous2.10.08

    Hi Muriel, Dankie! Hy's ook op my WP blog, jy kan ook op "movies" kliek op my WP blog en daar 'n paar kry wat ek saamgestel het deur foto's van die internet..of my eie...soos die een by die Roodeplaatdam...dit was alles my eie foto's :)

    ReplyDelete